Get Adobe Flash player

AVCASA e-learning courses:

 Mei 2017/ Inskrywings open 1-30 April 2017  Link

 

VAARDIGHEIDSPROGRAMME

SP1. PLANTE

Demonstreer 'n basiese begrip van die fisiologiese funksionering van die anatomiese strukture van die plant in verhouding tot sy omgewing

Modules

SP1-1 Inleiding: Plante

SP1-2 Plantselle

SP1-3 Ontkieming van Sade

SP1-4 Wortels en Stingels

SP1-5 Blare

SP1-6 Blomme en Vrugte

SP2. PESTE EN ONKRUIDE

Erken, beheer en monitor peste, siektes en onkruide op alle gewasse effektief en verantwoordelik

Modules

SP2-1 Insekte

SP2-2 Nematodes

SP2-3 Plantsiektes

SP2-4 Onkruide

SP2-5 Skade Assessering

SP2-6 Monitering

SP3. TOEDIENING

Monitor, versamel en konsolideer landbou data; stoor en doeltreffend en verantwoordelik toediening van gewasbeskerming en dieregesondheid produkte.

Modules

SP3-1 Landboudata

SP3-2 Stoor en Vervoer van landbou middels

SP3-3 Wetlike en Regulerende Aspekte

SP3-4 Noodgevalle

SP3-5 Pre-Toedieningplan

SP3-6 Vermenging

SP3-7 Toediening

SP3-8 Post-Toedieingsprosedures

SP3-9 Monitering en Verslae

SP4. GEÏNTEGREERDE PLAAGBESTUUR

Toepassing van doeltreffende en verantwoordelike geïntegreerde plaag-, siekte- en onkruidbeheer.

Modules

SP4-1 Gewasbeskermings industrie in perspektief

SP4-2 Beginsels van Geïntegreerde Plaagbestuur

SP4-3 Identifiseer van Voordelige- en Probleemorganismes

SP4-4 Beheermaatreëls

SP4-5 Weerstandigheid

SP4-6 Inligtingsbronne

SP4-7 Wetgewende omgewing